NG Wierdapark

Pinkster 3: Die Gees skep nuwe eenheid

NG Wierdapark

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 20:18

In vandag se Pinksteroordenking ontdek ons hoe die Heilige Gees grense afbreek tussen mense en vir help om eerder soos Christus te kyk na ander - nie met oë wat oordeel nie, maar met oë van genade. 

Ons sien ook hoe die eenvoud van 'n tafel en brood ons kan help om Pinkster prakties sigbaar te maak in die wêreld.