NG Wierdapark
NG Wierdapark
Latest Episodes
Pinkster 2026 | Episode 4: Nuwe beweging
Wat gebeur wanneer die Heilige Gees ’n gemeente begin beweeg?In hierdie Pinkster-refleksie uit Handelinge 13 ontdek ons hoe die kerk in Antiogië nie net ’n plek van aanbidding geword het nie, maar ’n beweging van mense wat deur God gestu...
Pinkster 3: Die Gees skep nuwe eenheid
In vandag se Pinksteroordenking ontdek ons hoe die Heilige Gees grense afbreek tussen mense en vir help om eerder soos Christus te kyk na ander - nie met oë wat oordeel nie, maar met oë van genade. Ons sien ook hoe die eenvoud van ...
Pinkster 2: Die Gees versterk gewone mense | Eksodus 3:1–12
Wat gebeur wanneer God gewone, bang en onseker mense roep?In hierdie episode van ons Pinksterreeks “God se nuwe begin” reis ons saam na die woestyn van Eksodus 3, waar Moses — lank ná sy mislukking en vlug uit Egipte — ’n brandende bos r...
Pinkster 2026 | Episode 1: Die Gees gee Nuwe Lewe
In vandag se Pinkster refleksie kyk ons na Genesis 2 en besef dat die Gees van God vir ons lewe betekenis en waarde gee en dat ons nie sonder God kan lewe nie.
Tussen die Geraas (Deel 2) | Geroep met Ziandri: Geloof wat raaksien en hande vuil maak
In Tussen die Geraas (Deel 2) gesels Pieter Visser met ds Ziandri Jacobs, ’n Nederduits Gereformeerde predikant by Kerk-in-Suid, oor roeping, nederigheid, en ’n geloof wat prakties help wanneer mense oorval voel deur...